Onder die spesiale gaste was Hessequa se uitvoerende burgemeester, rdl Emor Nel en haar man, Dolf en die talentvolle Stef Kruger wat as gaskunstenaar opgetree het.
Lees môre meer in die Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.

Spesiale gaste by Droom se AJV, van links: sr Linda Botha, Melody Janse van Rensburg, rdl Emor Nel en ds Jasper van der Westhuizen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'