HEIDELBERG NUUSFLITS - Die bestuurder van ‘n swaarvoertuig is dood toe die trok die pad verlaat en omgeslaan het.
Dit het vanoggend ongeveer 03:30 op die N2 omtrent 20 km buite Heidelberg gebeur.
Nooddienste met 'n lugambulans was op die toneel en het gesukkel om die oorledene en sy passasier te bevry.
Meer inligting volg sodra beskikbaar.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'