HEIDELBERG NUUS - Dit is duidelik dat baie inwoners nie die erns van die gevreesde koronavirus besef nie, ondanks die feit dat positiewe uitslae van Heidelberg en Slangrivier onrusbarend styg.
Volwassenes kuier steeds oor en weer en kinders speel in die strate.
Ao Alroy Windvogel, Heidelberg-polisie se kommunikasiebeampte polisie waarsku dat hulle streng sal optree teen persone wat nie die regulasies nakom nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'