HESSEQUA NUUS - Die winter is uiteindelik hier, dit is skoolvakansie en natuurlik - dis Christmas in July!
Dié geleentheid vind vanjaar vir die derde keer plaas en vanjaar sal dit vanaf Maandag 9 Julie tot en met Saterdag 14 Julie wees.
Die organiseerders beloof weereens ’n propvol program met genoeg vir oud en jonk om te doen, maak dus seker dat jy reg beplan om nie uit te mis nie.
Maandag 9 Julie
• Pret rolbaldag om 13:00 vir 13:30 - Almal welkom. Skakel 082 381 7657 vir meer inligting.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Belangstellendes vergader by Stilbaai-toerismeburo om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
• Classic Product Tasting Day at Inverroche (bookings essential, maximum 20 per sitting).
Dinsdag 10 Julie
• Kersfeesbederf by Huis Stilbaai. Stilbaai Kelders gaan die bejaardes bederf met ’n lekker kaas- en wynproe.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Almal kom by Stilbaai Toerismeburo bymekaar om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
• Rum Fest Day at Inverroche. First come, first serve basis.
Woensdag 11 Julie
• Stilbaai-toerisme se port- en pannekoekaand vanaf 17:00 tot laat - Verskeie plaaslike kunstenaars gaan lekker musiek maak. ’n Bekende Suid-Afrikaanse duo gaan ook ’n verskyning maak. Heerlike Van Loveren port en pannekoek sal beskikbaar wees. Toegang is gratis. Skakel 028 754 1655 vir meer inligting.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Belangstellendes kom by Stilbaai-toerismeburo om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
Gin School Day at Inverroche (bookings essential) at 12:00. Come and indulge in the craft of alchemy by making your own bottle of gin.
Donderdag 12 Julie
• Die Coffee Snobs, een van Suid-Afrika se mees bekende duo's speel by The Stables en dit beloof om ’n aand te wees om te onthou. Hulle musiek is oorspronklik, die lirieke het diepte en die melodieë is lekker om na te luister. Hulle musiek gee mense hoop en herinner hulle weer aan die mooi in die lewe. Slegs ’n beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar, maak dus seker om The Stables te kontak om ’n tafelbespreking te maak by 028 754 6252.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Almal kom by Jetty in Versveldstraat om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
• Gin O’clock Tour at 10:00 and 12:00 at Inverroche (bookings essential). Come and see Magnanimous Meg and be transported to a world of fynbos you never thought possible.
Friday 13 July
• Still Bay Animal Protection Jumble & Specialty sale between 09:00 and 15:00 on Friday and Saturday on the grass area behind Nardos Pizza. Please call 073 190 9953 for any donations.
• Branded DVD Games tournament - ALL players are invited to take part in the Friday the 13th Christmas in July Zombie tournament. Please visit Branded DVD to enter you team.
• Something's Brewing @ Bay Coffee - The JACOBS Barista will treat visitors to a freshly ground cup of coffee using their brand new beans. Limited space available at Bay Coffee, Bay Square from 17:00 to late.
• Stilbaai Christmas in July Night Market - A night street market in Voortrekker Street, where lights, live music, stalls and lots of festivities will take place - yes, even snow! From 17:00 to 21:00.
• Kersvader het bevestig hy sal om 19:00 kom kuier by die Nagmark.
• Boplaas Wyne sal die besoekers van die Nagmark bietjie bederf met ’n gratis glasie soet- of rooiwyn by Stilbaai Kelders tussen 17:00 en 19:00.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Belangstellendes kom by Jetty in Versveldstraat om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
Saterdag 14 Julie
• Still Bay Animal Protection Jumble & Specialty sale between 09:00 and 15:00 on the grass area behind Nardos Pizza. Please call 073 190 9953 for any donations.
• Puffies Elf Party/Fancy dress - Stof die Kersfeesklere af en sluit die week sommer lekker laf af. Pryse is op die spel vir dié wat die beste aangetrek is. Skakel Dylan by 082 210 4493 vir meer inligting.
• Christmas in July Coastal Cleanup - Almal kom bymekaar by Jetty, Versveldstraat om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
• Perfect Serve Day from 11:00 to 16:30.
• Chocolate Overload Cocktail Day at Inverroche for their delicious chocolate martini from 11:00 to 16:30. First come, first serve basis.
Click here for our Christmas July feature.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'