STILBAAI NUUS - Stilbaaier Willie Deyzel teken bykans elke dag van sy lewe ‘n natuurtoneel, want skilder is vir hom so natuurlik soos asemhaal.
Hy werk graag in olieverf en skets ook met fynpuntpenne.
Wat meeste van sy werk egter uniek maak, is sy benutting van enige natuurlike materiaal soos blomme en bas om nét die regte kleur te kry.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Tuinroete nuus'