Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - “Liefde is nie halfhartig nie; dit is volkome!” meen Des en Des, soos almal wat hulle ken, hulle noem.
Desmond Julies (62) en Deseree Jansen was maar skrikkerig vir die liefde, want hulle ken die seer en teleurstelling van 'n verbrokkelde huwelik.
Toe ontmoet hulle mekaar, drie jaar gelede.
Hulle sê hulle is eerstens regtig beste vriende en kan spontaan en eerlik by mekaar wees.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'