Gallery
RIVERSDAL NUUS - Selfs die koue kon nie dapper stappers by die KANSA Relay for Life op Saterdag 20 en Sondag 21 Oktober weghou nie.
Spanne en die wat kanker oorleef het, het by Riversdal-rugbyklub bymekaargekom. Die geleentheid het weereens almal se harte geroer.
Selfs kinders onder die oorwinnaars (survivors) het veral vir hoendervleis oomblikke gesorg.
Met baie spanvermaak deur die nag het almal saam gespeel, -lag en -huil.
Spanne en die wat kanker oorleef het, het by Riversdal-rugbyklub bymekaargekom.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'