HEIDELBERG NUUS - Daniel Boezak en Laetitia Michaels van Heidelberg is Saterdag, 31 Oktober deur leraar Tommy Alberts in die eg verbind.
Die huwelik is in die Fourie-huis voltrek.
Die bruidegom is die seun van Maria en wyle Frans Boezak. Die bruid is die dogter van Bruce en Maria Pretorius.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'