HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 'n stewige 65 mm reën in Riversdal se opvanggebied neergesak. Die Korentepoortdam (102%) is boordens toe vol terwyl die Olive Grove-dam met 2% gestyg het en nou op 90% van sy kapasiteit staan.
Die jongste stand van damme:
8 Mei
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grove - 88%
- Jongensfonteindam - 100%
16 Mei
- Korentepoortdam - 102%
- Duivenhoksdam - 99,8%
- Olive Grove - 90%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’