RIVERSDAL NUUS - Die bekroonde musiekresensent en kunstejoernalis, CJ die Loslit DJ was vanjaar weer ‘n beoordelaar vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings (SAMA).
Dit is die 27ste keer wat dié musiekpryse uitgedeel word.
Hy sê vanjaar was ‘n opwindende uitdaging. “Ons het nie CD’s ontvang om te beoordeel nie en moes alles aanlyn doen. ‘n Mens mis nogal die CD en die gepaardgaande verpakking.”
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'