RIVERSDAL NUUS - Carine Uys, 'n leerder van Laerskool Volschenk, het uitstekend gepresteer by die afgelope Unisa-musiekeksamen.
Sy het 88% (met lof) vir gr. 1-klavier behaal.
Die Volschenk Musiekakademie is baie trots op haar.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'