HESSEQUA NUUS - Carine Uys, 'n gr. 6-leerder van Laerskool Volschenk, het Unisa se Graad 2-klaviereksamen met lof (84%) geslaag.
Die eksamen was in George en die beoordelaar was Zorada Temmingh.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’