HESSEQUA NUUS - Dis soms moeilik om ’n skeidslyn tussen bygeloof en tradisie te trek.
Dinge soos om sout oor jou linkerskouer te gooi as korrels per ongeluk gemors het of om nie ’n sambreel binnenshuis oop te maak nie, want dit sal kwansuis ongeluk bring, word van een geslag na die volgende oorgedra.
Ons geloof in dié rituele verleen aan hulle krag.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'