STILBAAI NUUS - Tydens ‘n onlangse Stilbaai buurtwagkoördineerdersvergadering is besluit om aan lede wat buitengewone goeie diens verrig, erkenning te gee.
Die buurtwaglede en lede van die subforum plaaswag kry geen vergoeding vir die uitgawes wat hulle aangaan om gereelde patrollies of ander misdaadvoorkomingspligte uit te voer nie.
Sertifikate van waardering is deur die Stilbaai gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), ondersteun.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'