Morné D'Emiljo (Vispol: Stilbaai Polisie) noem op die Stilbaai-Hoogte Buurtwag WhatsApp-groep dat inwoners daarop moet let dat die inbrake oor 'n tydperk plaasgevind het: "Die doel van die inligting is om verhoogte sigbaarheid en bewustheid te verseker. Arrestasies is ook reeds in sommige van die huisbrake gemaak."
Die volgende strate staan uit volgens D'Emiljo:
• Jongensfontein – Dolfyntjie- en Daytonaweg;
• Stilbaai-Oos; Hoofweg-Oos, Panoramasingel en Fisantstraat;
• Stilbaai-Wes: Oester-,Waterkant-,Sterretjie-, Keurboom-, Park-, Harmonie-, Perdekuil-, Bessie-, Geelhout- en Lobeliastrate;