RIVERSDAL NUUSFLITS - Die AfriForum-buurtwag het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang.
Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie bygewoon.
Gemeenskappe word aangemoedig om proaktief te wees en by veiligheidstrukture soos AfriForum se buurt- en plaaswagte betrokke te raak.
AfriForum fokus tans sterk op gemeenskapsveiligheid.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'