STILBAAI NUUS - Die lae misdaadstatistiek in Stilbaai is onder meer aan sigbare, gereelde buurtwagpatrollies te danke.
Só reken Pieter Lategan, hoof-köordineerder van die Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein buurtwagte.
Die dorp- en plaasbuurtwagte het etlike ekstra patrollies gedurende die naweek van 7 tot 9 Augustus uitgevoer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'