Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die Hoër Landbouskool Oakdale se 23ste Akkerfees het vanjaar vir die eerste keer saamgeval met die 32ste interskole-rugbybeenkoms.
Die Bulle en die besoekers van Boland Landbouskool het mekaar behoorlik die stryd aangesê.
Na raming tussen 6 000 en 8 000 besoekers van heinde en verre die besondere hoogtepunt op die skool se kalender bygewoon.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'