RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven op Riversdal se gr. 12-leerders het saam met twee van hul onderwysers ‘n omgee-projek met botteltjiesop begin.
Koffiebottels word met rys, lensies en sopmengsel gevul en waar dit ‘n verskil kan maak, uitgedeel.
Volgens Estéa Venter (openbare betrekkinge-beampte) hoop hulle die hele dorp gaan by die projek betrokke raak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'