HESSEQUA NUUS - Hoewel 2019 se matrikulante reeds gister hul uitslae per sms kon ontvang, was die opgewondenheid tog by al die skole in die Hessequa-streek duidelik sigbaar toe hulle dit in die hand ontvang.
Hoërskool Albertinia se leerders spring uitbundig in die lug terwyl hul luidkeels uiting aan hul blydskap gee oor die skool se goeie slaagsyfer.
Gerrit du Plessis Senior Sekondêre skool het vir ’n groot verrassing gesorg met hul slaagsyfer, terwyl die Hoër Landbouskool Oakdale nie hul jarelange 100% slaagsyfer kon handhaaf nie.
Hoërskool Albertinia se leerders spring uitbundig in die lug terwyl hul luidkeels uiting aan hul blydskap gee oor die skool se goeie slaagsyfer.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'