Video
STILBAAI NUUS & VIDEO - Die risiko wat die gebrek aan voldoende kommunikasie vir landelike veiligheid inhou, bly ‘n kopseer.
In die Blombos-gebied is kommunikasie gebrekkig omdat Telkom-kabels voortdurend gesteel word en groot dele van die gebied nie selfoonontvangs het nie.
Allison Bryant, voorsitter van die Stilbaai Gemeenskapspolisiëring-subkomitee, het ‘n vergadering op 26 Maart op die plaas Jongensdal in die gebied gereël om weer na ‘n oplossing te soek.
Twee diensverskaffers wat die vergadering bygewoon het, vertel meer oor die bestaande keuses.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'