HESSEQUA NUUS - As jy graag iemand anders wil help en selfs 'n lewe wil help red, is die oplossing eenvoudig: Gaan skenk bloed.
Dagboek die datums
- Heidelberg: 26 Julie vanaf 12:00 - 17:30 (burgersentrum)
- Albertinia: 27 Julie vanaf 14:00 – 18:00 (burgersentrum)
- Riversdal: 5 Augustus vanaf 14:00 – 18:30 (Thusong-sentrum)
- Stilbaai: 19 Augustus vanaf 12:00 – 15:00 (gemeenskapsaal)
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'