HESSEQUA NUUS - Dagboek die volgende bloedskenkdatums:
Heidelberg
- 29 Maart vanaf 12:00 tot 17:30.
Albertinia
- 30 Maart vanaf 14:00 tot 18:00
Riversdal
- 8 April vanaf 14:00 tot 18:45
Stilbaai
- 22 April vanaf 12:00 tot 15:00
Al bogenoemde klinieke vind in daardie dorp se burgersentrum plaas.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'