HESSEQUA NUUS - Dagboek die volgende bloedskenkdatums:
Heidelberg
Maandag, 25 Januarie in die stadsaal vanaf 12:00-17:00.
Albertinia
Dinsdag, 26 Januarie in die stadsaal vanaf 14:00-18:00
Riversdal
Donderdag, 11 Februarie in die burgersentrum vanaf 14:00-18:45.
Stilbaai
Donderdag, 25 Februarie in die munisipale kantore se saal vanaf 12:00-15:00.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'