HESSEQUA NUUS - Die volgende bloedskenk-klinieke in die Hessequa streek is soos volg:
- Stilbaai: 14 Oktober in die Stilbaai-gemeenskapsaal vanaf 12:00 tot 15:00;
- Heidelberg: 22 November in die gemeenskapsaal vanaf 12:00 tot 17:30;
- Albertinia: 30 November in die gemeenskapsaal vanaf 14:00 - 18:00;
- Riversdal: 9 Desember in die Thusong-sentrum vanaf 14:00 - 18:45.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
Heidelberg: 22 November in die gemeenskapsaal vanaf 12:00 tot 17:30.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'