Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddienste het op Donderag, 11 Februarie 85 eenhede bloed ontvang.
10 nuwe skenkers het by die lokaal opgedaag.
Kyk 'n video hieronder:
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'