STILBAAI NUUS - Stilbaaiers het Donderdag 13 Oktober geleentheid om bloed te gaan skenk in die gemeenskap-sysaal tussen 12:00 tot 15:00.
Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50kg of meer weeg, ‘n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk.
Skakel 044 874 2074 vir enige navrae.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'