Gallery
RIVERSDAL NUUS - Anroux Marais, Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport het die mini-biblioteek vir blindes Donderdag, 22 April op Riversdal geopen.
Sy sê dit is altyd ‘n groot voorreg om ‘n biblioteek te open en dit is selfs ‘n groter voorreg om biblioteke in die landelike dele van die provinsie te open.
Die besoekers is met sang, voordrag en dans deur leerders van Lekker Laggies, onder leiding van Small Dreams se skoolhoof, Tammy Kleinhans en Voorwaarts Primêr vermaak.
Fotogalery: Biblioteek vir blindes geopen
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'