Gallery
RIVERSDAL NUUS - Laerskool Bertie Barnard het gedurende die laaste week van die derde kwartaal hul jaarlikse kultuurweek gehou.
Die jong Bertie Boere het onder meer geleentheid om met hul eie produkte te spog, gekry.
Die leerders is ook deur die polisie, brandweer, verkeerspolisie en NSRI oor veiligheid touwys gemaak.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Die brandweer het die leerders by hul demonstrasie betrek.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'