RIVERSDAL NUUS - 'n Inwoner van die dorp se motor- en huissleutels het die afgelope vakansie verlore geraak.
Die motorsleutels het 'n Chev-kenteken op. Die huissleutel is 'n standaard silwer sleutel.
Indien iemand dit opgetel het, kan hulle vir Llewelyn Booysen by 072 741 1329 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'