STILBAAI NUUS - Joy Mostert (90) van Stilbaai is Dinsdag 6 September in Huis Stilbaai se siekeboeg oorlede.
Joy en haar man, Mossie sou volgende maand hul 70ste huweliksherdenking vier.
Die egpaar het hulle 31 jaar gelede in dié kusdorp gevestig.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'