ALBERTINIA NUUS - Hennie Oosthuizen (82) het Donderdag 5 Maart omstreeks 15:00 in ’n frats-trekkerongeluk op sy plaas Middeldrift Rand sowat 13 km buite Albertinia gesterf.
Geen verdere besonderhede is bekend nie.
Die familie is te geskok om in hierdie stadium met Suid-Kaap Forum te praat.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'