SUID-KAAP NUUS - Die voortslepende droogte het ook ’n invloed op die byebedryf.
“Swermgetalle en heuningproduksie het afgeneem omdat voedingsbronne onder druk is,” het André de Jager, voorsitter van die Suid-Kaap Byebedryfvereniging Saterdag 14 Maart tydens die algemene jaarvergadering gesê.
Volgens De Jager sal dié vereniging voortaan nouer met die Knysna- en Wes-Kaap verenigings saamwerk om kundigheid te deel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'