RIVERSDAL NUUS - Hessequa-munisipaliteit, in samewerking met die Riversdal-tuinbouklub, het kragte saamgespan om die burgersentrum se tuin te verfraai. En wat ‘n sukses!
Die eerste fase van die projek was om die besproeiingstelsel te herstel en uit te brei sodat die volle grasperk onder besproeiing is.
Die uitleg van die tuin is deur Essie Fourie ontwerp waarna die tuinbouklub en munisipale personeel, onder leiding van Jan Fourie, ingespring het om die groen plan uit te voer.
Die tuinbouklub en munisipale personeel het die burgersentrum se tuin te verfraai.
Lees meer hieroor en sien nog pragtige foto’s in Vrydag se koerant.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'