Gallery
HEIDELBERG NUUS - Die Kairos Alumni-groep op Heidelberg het besluit om die matrikulante te motiveer om hul beste te doen ten spyte van die onstuimige skooljaar as gevolg van die Covid-19 pandemie.
Volgens die voorsitter, Vennito van Niekerk het hulle twee van die skool se grootste uitblinkers, dr. Jacquin October wat onlangs sy PhD-Chemie verwerf het en sr Samantha Miggles, ’n gekwalifiseerde vroedverpleegster, maar ook vir Quinton Adams, kliniese sielkundige vir die motiveringsdialoog genooi.
Twee leerders, Andrew Rossouw en Hilmury Pretorius het die gaste en alumni bedank vir die motiveringsessie om hul beste te doen.
Fotogalery: Kairos Alumni-groep motiveer matrieks
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Van links: Dr. Jacquin October, sr Samantha Miggels en Quinton Adams.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'