Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Die gemeenskap van Albertinia het Vrydagmiddag tydens ’n straatoptog in Theronville sterk standpunt ingeneem teen dwelmmisbruik.
“Dwelms vernietig ons skoolkinders se lewens en bekommerde ouers het die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) gevra om te help om hulle tot ander insigte te bring,”
sê mnr. Koos Tarantal, hoof van Oker Primêr en Albertinia GPF.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'