Gallery Update Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO'S - 53-jarige beskuldigde wat aangekla word vir die moord op twee dogtertjies, Jacorene Vaaltyn (10) en Sharon Arries (9), doen vandag aansoek om borgtog.
FOTOGALERY: Moord saak en betoging voor hof in Albertinia
‘n Groot aantal inwoners het na Albertinia-landdroshof opgeruk om te betoog daarteen dat dit nie toegestaan sal word nie.
VIDEO'S DEUR HEINRICH FORTUIN:
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'