Update Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Die 53-jarige man wat aangekla is van die moorde op twee dogterjies van Albertinia, het Maandag 26 September in die Riversdal-landdroshof verskyn.
Die saak is tot Donderdag 29 September uitgestel. Hy bly in aanhouding.
Jacoreen Vaaltyn (9) se ma, Maureen het buite die hof aan Suid-Kaap Forum gesê dat sy hoop nie die beskuldigde kry borg nie. "Hy moet gehang word," het sy gesê.
VIDEO: Albertinia-kindermoorde
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'