ALBERTINIA NUUS - Vrouedag is Donderdag, 4 Augustus deur Albertinia-biblioteek, onder leiding van Selma Prins in die biblioteeksaal gevier.
Bykans 40 dames het die geleentheid bygewoon.
Carina Lourens-Nel was die gasspreker en sy het eer aan alle vroue gebring wat ‘n stempel op iemand se lewe gelaat het.
Foto: Mariska Visagie
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'