Gallery
HEIDELBERG NUUS - Twee motoriste het Vrydag, 25 September slegs ligte beserings opgedoen na 'n trompop-botsing op die N2 net buite Heidelberg.
Die impak van die botsing het die Corsa se enjin heeltemal uitgeruk en dit het oral langs die pad rondgelê.
Die BMW het teen ’n wal tot stilstand gekom.
Fotogalery: Ongeluk op N2 buite Heidelberg
Die oorsaak van die botsing was teen spertyd nog nie bekend nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'