RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven op Riversdal het niks minder nie as 13 A-kandidate opgelewer uit hul 2020-matriekklas.
Hulle spog ook met ‘n 100% slaagsyfer.
Van die 86 matrikulante het 86% met matrikulasievrystelling geslaag. Hulle behaal 145 vakonderskeidings en 80% van die klas slag met ‘n gemiddeld hoër as 60%.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'