Gallery
KAROO NUUS - Die brand by die Rooiberg Lodge buite Van Wyksdorp is onder beheer.
Dit is nog nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie, maar daar is 'n troue vanaand en die trouparty braai al van gisteraand in die boma.
Die boma het afgebrand maar die gemeenskap, werknemers van die lodge en brandweer kon die skade beperk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’