VERKIESINGSNUUS - Met 8 Mei om die draai kan ‘n mens verwag om vir die volgende ses weke baie te hoor van die 48 partye wat aan die nasionale en provinsiale verkiesing gaan deelneem.
Die partye het Woensdag 20 Mei belowe om te hou by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se etiese kode, soos om mekaar nie te beswadder of te dreig nie.
Intussen moet die 26 756 898 kiesers solank mooi dink vir watter party hulle ‘n kruisie gaan trek.
Altesaam 29 334 Suid-Afrikaners in die diaspora kan op 27 April by 121 buitelandse kantore wêreldwyd stem.
Lees meer op Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'