HEIDELBERG NUUS - Die skool het Woensdag, 19 Januarie 'n welwillendsheidsbesoek van Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming ontvang.
Volgens Skwatsha was die doel daarvan om te verseker dat die skool gereed vir die nuwe skooljaar is.
Hy en sy delegasie, wat drie plaaslike raadslede ingesluit het, is deur die prinsipaal, Vivian Prins en twee skoolbeheer-liggaamlede ontvang.
Agter, van links: Maureen Quosé, Kagisho Selebano, Elias Dyamani, Abe Daniels, Vivian Prins en NevFlink. Voor: Wendy Kondile, Lisby Pieterse, Elizabeth Ganga, Mcebisi Skwatsha en Wendy Vollenhoven.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'