STILBAAI NUUS - Besigheidsmense op dié kusdorp kan moeiteloos op hoogte van die nuutste verwikkelinge op sakegebied bly.
Dis te danke aan die plaaslike sakekamer se inisiatief om ’n sakebiblioteek te begin.
Die diens word in die Bay Linen Coffee Shop in Voortrekkerstraat gehuisves en spog reeds met meer as 100 boeke.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'