* Dinsdag, 14 April om 18:00 in die Duivenhoksgemeenskapsaal op Heidelberg (Oos-Dorp inwoners).
* Donderdag, 16 April om 15:30 in die Witsand Gemeenskapsaal en om 18:00 in die Slangrivier gemeenskapsaal.
* Dinsdag, 21 April om 15:00 in die Gouritsmond Gemeenskapsaal en om 18:00 in die Theronsville Gemeenskapsaal.
* Donderdag, 23 April om 14:00 op Jongensfontein in die NG Kerksaal, om 16:00 op Stilbaai in die gemeenskapsaal en om 19:00 in die Melkhoutfontein Gemeenskapsaal.
* Dinsdag, 28 April om 18:00 in die Riversdal Burgersentrum vir inwoners van wyke 6, 7 en 8.