• Beplan jou maaltye en doen inkopies daarvolgens.
• Koop in grootmaat (slegs prokukte wat 'n lang raklewe het).
• Eienaam-produkte is gewoonlik 'n winskopie en van goeie gehalte.
• Hou advertensies dop vir spesiale aanbiedinge by jou supermark of hipermarkte.
• Leer om maaltye en porsies te vries.