Die dansers was aan die einde met 'n staande ovasie toegejuig.
Verskeie dansformate was met groot grasie en professioneel deur die dansers uitgevoer.
Volgens die plaaslike organiseerder, Leonard Adams is hulle vasberade om 'n dansskool teen volgende jaar plaaslik te stig.

Die groep dansers het die waarderende gehoor op hul voete gehad met hul dansvernuf tydens die Baldans Extravaganza in die Duivenhoks Gemeenskapsaal.
ARTIKEL EN FOTO'S: CLIVE PRETORIUS