STILBAAI NUUS - Stilbaaiers is lief vir water en dis nou maar wors.
Anton en Annelize Pieterse was Saterdagoggend 2 Desember al net na ligdag by die riviermond van die Goukou in die water.
Dit is blykbaar 'n gereelde ding, veral nou met die lieflike weer wat Stilbaai geniet.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’