Gallery
RIVERSDAL NUUS - Oakdale het sy goeie vorm op die rugbyveld verlede Saterdag voortgesit deur die besoekende span van Framesby in die hoofwedtryd van die dag met 45-10 te klop.
Oakdale het sewe drieë gedruk en sy losskakel, Zandré Conradie, was suksesvol met ses doelskoppe.
Oakdale het slegs drie van sy 17 wedstryde verloor.
FOTOGALERY: Oakdale se grofgeskut te veel vir Framesby
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’